Joune

Bluebird

deur: Bukowski_Spoof
Fokken skryf jou brief, mens, Skryf jou woorde teen my vas, Brand dit in ink op my bors uit en kry die blou voël uit jou hart se diepste kamers. Ek was ook eens daar. Blouste se ontsnap was alleen. Unglamorous. Ongemaklik. Maar het ál die verskil gemaak.

06-02-2019