Joune

Spekvet

deur: Ogreeff
In ’n koue landin ’n ander halfrondsien ’n bebrilde man met ouderdomsvlekke op sy handedie foto van die eens dikke manop Facebook. Die ou dikke het baie gewig verloor,dink die bebrilde man.Maar hy is spekvet van al die geluk.

02-08-2019