Joune

June‘s Dairy

deur: ahwelgemoed
Ek het vinmôre vroeg opgestaan en begin pak,  Ek kon nie meer slaap nie, ek wou vlug, Ek is moeg gewag vir iets.  Ek wil sien wat daar buite is, bo oor die berge en sink plaat paaie,  Iets gaan sien wat nie tussen die huis en werk lê nie.  Ek’t my motorfiets gepak, in die saal gesak, en my lewens plan verslap. “Die tonnel sal as filter dien” dink ek, “ek sal al die dronk, die skree, die vroumense, die siek hierdie kant los, en ons land in suifer.”  Nou is daar net kilometers tussen my en my toekomstige-vergete-verlede.  _dae later_  Ek't gery, elke afdraai getoets:  my gat gesien in die Tankwa, in die Hantam nog ‘n gedig geskryf, water gedrink in Sutherland, in Beaufort-Wes na Gert Vlok Nel geluister en naby aan iets gevoel, in De Rust mal in ‘n bar gedans, op die Swart Berg pas ge-pipi, in Oudshoorn skoene gekoop, op pad Barrydale toe, iewers het hin krans hin antwoord gegee,  en ek't heeltemal vergeet om te luister. _dae later_ Ek raak verlief op grond paaie – Teer is te permanent   Teer per trok aan gery.  Die grond is dan van hier...  _dae later_ Ek begin moeg raak vir met my self praat , vir aan myself raak, en vir wind op my ore.  Ek wil nou huis toe nou Ek wil terug na my braak saal keer En dit begin was...  Skoon-Skoon was, tot alles wat Ek weer aan pak, My weer aan pak. 

13-08-2019

Moedersdag

deur: ahwelgemoed
Hi Ma - Hiers 'n orgidee van Woolworths, want ek ken jou nie. Arno

12-05-2019

...Miss...

deur: ahwelgemoed
Your voice seems louder somehow, You take up more space in me now … Be Here ... Be Near ... and one day, I'll maybe say it without fear You seem broken, in a delicate way, Your movements conspire against me, I want you I want you near, You’re familiar, yet unfathomable, Just be here, It seems so easy sometimes, and unmanageable other. I know it won't last, I just want something to remember you by,

17-12-2018

Onsamehangende idees vir 'n Onsamehangende gees

deur: ahwelgemoed
_ medley_ Het jy my nie afgelaai die laste keer nie? Nie? Nee Ek’t gaan sit En verander, Ek wou leer, ek wou leef, En verval toe, ‘n lafhart vir sy foute en hom self. En as ek werklik in myself kon glo sou sal ek my inpak op my naastes sien. Ek loop darem nog Jou woorde vibreer my bors binne “moet my asb nie weer kontak nie” Jy weet , Jy weet dat hierdie plek luister nog vir jou, Die bakstene verkrummel tot confetti onder jou voete wat weg loop. Is dit vrede? Is die dan geluk? Is dié myself my plafon Gesê wat ek kon... Konnie

21-01-2019

Vivisection

deur: ahwelgemoed
I hope You decide to stay, You with: Your uncanny ability to keep the bad thoughts at bay, With Your: ability to quiet my heart, With: ability to tear me apart, Vivisection your art.

30-07-2018

Photo

deur: ahwelgemoed
This photo, A moment of you, wiping a tear away.You seem so honest sometimes, I lend myself to believe in you.I look around, I’ve rearranged my room since then, but still you sitI’ve moved house since then, but still you sit.

05-01-2020

Remember

deur: ahwelgemoed
If you are what you remember, then forget

10-08-2018

Some day

deur: ahwelgemoed
_ (for K seeing as no one ever did) _ I’m happy with this. It might be broken and “wrong” but this time is different and I’ll happily carry on

17-12-2018

Poetry Fees

deur: ahwelgemoed
McGregor toe met die lyk.

25-08-2019

Leuens en Ledemate

deur: ahwelgemoed
_'n Nuwe Heuwels Song _ Vliegtuie terug na hulle huise, leuens voor lewensmaats, Sy’t nog merke op haar ledemate ... “Jou sonde is hel vir my, lief... so gun my, my vrae, gun my, my kwaad word, ek probeer jou net verstaan.” Dit sal tyd vat, dink hy “Dit sal tyd vat”, sê sy “Ek verdien nie jou kwaad nie, maar moet my nie hier los nie – moet my nie hier vergeet nie, bring my saam op jou gesond-word-reis, ek wil saam” “Ek't niks om vir jou te sê nie, alhoewel ek die wêreld oor my voel was, sit net vas, ons kan werk ons moet seker net aan pas“ ... ‘n geneesheer-pasiënt kompleks van nou af En nooit weer gesond nie .

07-05-2019

Sneeu

deur: ahwelgemoed
Dis koud en ysig still soos die stad sy bruids rok aan pas.

06-02-2021