Joune
Geel skynsels
deur: bejahartjie_17
Dit was mens weesMet al die skakerings
Elke fout het n doel
Vir elke traan is daar n rede
Al sit jy alleen
Op die koue trappe
Arms oor jou bene met jou kop tussen jou arms
Dit was maar net nog n geval
Nog n manier
Om jou te leer
Van al die skakerings
Geluk
Alles bly ingemeen
Al is dit hoe seer en al sit jy met n glimlag
Jy was op die rigting
Van geel skakerings
Toegepas aan n lewens les
10-10-2019