Joune

Siel. Versondig.

deur: blignaultwienand
'n Drol kan net so lank dryf voor hy ook sink in die duisternis in, en deel word van die kakkombers op die bodem wat die samelewing aanmekaar geweef hou.

17-01-2019

Totalitêr

deur: blignaultwienand
Kom ons hardloop kaal vanaand, Ons liefde deel vir hoogverraad. Laat ons geestelik vir god oorrompel, Ons vry maak van die dom verdomde. Waar regverdiging van onreg daad, Van eie boesem, spruit ontaard. Van jou ontkenning, skadelose rol, Huigelaar! Verstuk jou drol! Bring despotisme, brand daai kerk, Vat weg die regte, maak dit werk. Dat niemand ooit weer iets kan glo, Sonder dat hul dit kan sien of hoor. Want jou skadelose selgroep bid, Terwyl klein meisies aan 'n piel verstuk. Soos sjampanje bottles klap holle in die nag, Waar priesters god se seuns verkrag. Want ons almal glo mos soos ons wil, Kom ons vat jou weg, sny af jou tril.

06-01-2019

'n Mohammed Psalm

deur: blignaultwienand
Treur nie, traak jou nie my kind. Laat ek jou teen my boesem vas druk. Jou wat ek onder in buik, onder my hart gedra het. Laat ek jou styf vashou terwyl ek jou klitoris met 'n stomp mes in die agterplaas uitslag. En onthou, treur nie, traak jou nie, die pyn is tydelik, my kind. Dit waarvan ek jou ontneem is vir altyd. Die skaamte, die skuldgevoel, selfs die genot sal jou nooit kom hinder nie. Traak jou nie, treur nie. Ek ontneem jou van vrou wees maar my gewete rus sag. Geen genot sal ooit kom terwyl jou man jou skrams na jou negende verjaarsdag op julle huweliksaand verkrag. Traak jou nie, treur nie my kind. Dis hoe die profeet dit wou hê. Niks is jy nou en niks sal van jou word. Traak jou nie, treur nie dis alles vir god.

08-10-2019

Totalitêr

deur: blignaultwienand
Kom ons hardloop kaal vanaand, Ons liefde deel vir hoogverraad. Laat ons geestelik vir god oorrompel, Ons vry maak van die dom verdomde. Waar regverdiging van onreg daad, Van eie boesem, spruit ontaard. Van jou ontkenning, skadelose rol, Huigelaar! Verstuk jou drol! Bring despotisme, brand daai kerk, Vat weg die regte, maak dit werk. Dat niemand ooit weer iets kan glo, Sonder dat hul dit kan sien of hoor. Want jou skadelose selgroep bid, Terwyl klein meisies aan 'n piel verstuk. Soos sjampanje bottles klap holle in die nag, Waar priesters god se seuns verkrag. Want ons almal glo mos soos ons wil, Kom ons vat jou weg, sny af jou tril.

08-10-2019

Oplossing.

deur: blignaultwienand
Dog is dit van self sprekend dat daar nie 'n oplossing vir mens wees is nie. Ons los op die dag wat ons fisies in die stof in smelt. Ons boor tot dit afgesaag raak. Tot die wittebrood verby is. Tot dat net die kak en kont gemeng op die matras bly lê. Waar jy in die agtermiddag jou siel verkrag. Tot ‘n nuwe stukkie vleis jou bekoor en oortuig dat daar inderdaad ‘n oplossing is. Dan naai ons weer tot dit afgesaag is, En verkrag jou psige met skuldgevoel daarby. Tot jy jou piel moet hard dink en jou semen moet uitbid. En die enigste oplossing is om jouself in die stof van die aarde in te forseer. Dit alles met die wete dat daar nie ‘n oplossing is, Nie vir die stuk kak, Wat mens, mens genoem het nie. Jy was nooit ‘n mens nie.

17-01-2019