Joune

Breinloos gesearch.

deur: johannes_ferreira
Ploeter voort op jou selfoon,soek en soek en gee nie op tot wanneer die son en die voëls jou wakker hoes in Pretoria se besige eensame buurte waar straatligte plek-plek brand soos in 'n scary movie waar die honde blaf en die katte paar.Soek en soek om jou eensaamheid te sus.

04-04-2019