Joune
Bid Vir My
deur: joneliavt
Slaap met die Bybel langs jou bed
Wag vir God om jou te red
Weet nie hoekom jy nog aan hierdie gebede klou
Dis tog net nóg 'n man wat jy nie kan vertrou
18-01-2019
Gebreek
deur: joneliavt
Die branders en my hart maak 'n gelyktydige breek, tot die gety ons terugtrek en nuut uitspoel.
04-01-2019
Trane
deur: joneliavt
Vandag het ek genoeg gehuil
Oor die verlede, oor die toekoms
Oor die dinge en die mense wat ek nie kan beheer nie
Ek gaan nou slaap, my kop is seer
19-05-2019