Joune

eine kleine nachtmusik

deur: kanjyglo
Gehry Corbusier Piano Kahn Rogers Murcutt Hadid "Jy kan soveel meer bereik as wat Jy glo Jy kan" (die gedagte waarvoor ek die bangste is) beteken jy moet ontsnap uit hierdie dwaal van plesier soekery en weer connect met dit wat jou jý gemaak het voor plesier ontdek is. gefokus determineerd hardwerkend prestasie goedheid En dit verg baie... báie guts.

04-12-2018

Issey en Isuzu

deur: kanjyglo
ek en hy is weer stórmdronk galgtoue en boners. braaivleis en grimering. dalk nie te sleg nie: blonde man mét praktiese hande. én 'n kind en 'n behoefte aan settle en tuinmaak. kyk, God, dalk is dit nie 'n té kak predicament after all nie.

04-12-2018