Kerkstraat Chronicle
deur: maar,wat
ek wou nie
vanaand saam met
hulle kuier nie want ek weet
dit sou eindig met ek wat alleen
na my flat toe stap sonder geselskap by
die huis aankom en dan ry hulle na hulle gemaklike
huisie verder van hier en praat met die honde en maak
liefde.
17-05-2019