Joune

WAR FLOWERS

deur: miababy_95
I'd swear to God, but I'm pretty sure he's not around anymore I swear that I found peace in our chaos I swear I found us in the bottom of a bottle or in the first drag of the first cigarette the next morning I swear that's where I found us I promised I'd never drink again I promised I'd never kiss someone like you again But I did And I'd kiss you again and again and again for the rest of my life if I could Anytime Anywhere Anyway I like your hands and the way they always seem to hold the night together Even when they're bleeding from broken glass Even if they're filthy Even if they're around my neck I'm always bruised thanks to nights like these but my bruises look like flowers The flowers you never got me These are wounds of combat Warflowers, if you will Because everytime we drink ourselves to death We go to battle Against the odds Of us never ending up together

30-04-2019

As Ek Geweet Het

deur: miababy_95
Ons laaste ontmoeting, saai herhalings uit op die skerms in my brein En die blou van jou oë ruk my siel uitmekaar As ek geweet het, wat ek nou weet... Ag wat maak dit saak?

11-06-2019

Oktober

deur: miababy_95
Ek het al sewe paragrawe doodgekrap oorgeskryf Weer doodgekrap Koffie Gaan maak En my laaste sigaret gerook Ek sukkel Deesdae sukkel ek

02-10-2019

Sondag

deur: miababy_95
Sondag Bitter verlies van gisteraand se sogenoemde herinneringe My mond is droog My kop is seer En my brein bly hoog Stadige Sondae en my gedagtes van jou Die naverdriet het haar kloue in my Maar nie so diep soos wat jou mes In my rug lê nie Jou woorde was min maar genoeg om die pyl Deur die appel te dryf Dit was dalk nie 'n kopskoot nie maar ek is eerder dood As wat ek myself is Somber is dit nie? Maanskyn en rose Verander na pikswart En digkuns, na die woorde van matrose Stadige Sondae en my pyn en leed oor jou Die lewe beweeg aan Maar nie op Sondae nie want Sondae was gemaak vir my en jou Sondag vir altyd Sondag, net vir nou

15-04-2019