Joune

.

deur: natani_jacobs
Jy was ñ veertjie wat ek in my hare gedruk het. Die mense het gesê: ag dis te pragtig, en ek't saggies aan jou gevat. kort-kort gevoel of jy daar is Jy was ñ skulpie wat op my bedkassie gelê het. Effens pronkend, tog onskuldig, en ek't skaamteloos vir jou gekyk. kort-kort gewonder of jy waar is

03-12-2018