Joune
Oor leef
deur: neonvanlierop
OOR
SKIET
KOS.
OOR
LEEF!
12-08-2018
SY
deur: neonvanlierop
BE
ONS
SY
09-08-2018
Vrees jou selfie
deur: neonvanlierop
VREES
JOU
SELF
IE!
13-08-2018
Interessant
deur: neonvanlierop
Een rok, twee skoene.
12-09-2018
Maak dit sin cos tan?
deur: neonvanlierop
Ek kry nou nog nagmerrries oor matriek standaardgraad-wiskunde.
15-10-2018
klimaatsverandering
deur: neonvanlierop
die naaiers
21-10-2018
Kerkorrel
deur: neonvanlierop
Die beste kerkorrel is 'n Johannes Kerkorrel.
12-09-2018
Goeie vergrypers
deur: neonvanlierop
Goeie vergrypers
het net 'n halwe
brood nodig.
10-08-2018
WDF!?
deur: neonvanlierop
W.A.T
DIE
F.A.K
!?
13-10-2018
trappe van vergelyke
deur: neonvanlierop
see
seer
seerower
21-08-2018
Die kat
deur: neonvanlierop
Die kat sit op die mat en ruk sy wol.
13-08-2018