Joune

wie sou kond(r)oom

deur: oom koos muller.
wie sou kon droom dit ñ kondoom klein Sarel se ballon blaas doe grootste onder die son toe sy ma hom gewaar word sy sommer naar waar kry jy daai ding ? sussie se kop begin sing by sus se kêrel hy is regtig ñ pêrel.

04-10-2018