Joune

agterdeur praatjies

deur: paula_stxphxnie_kruger
without saying a word, a cigarette is a good conversation. telepathically speaking with smoke signals. the sun laughed at the moon because he is white. die gelaatskleur van jou gesig agter ñ agterdeur sigarette neurie saam die konvooi karre in die pad oppad na werke toe waar hulle probably nie mag rook nie. ek dink Francois praat kak as hy sê dit raak beter as jy ouer raak. burning out bro, fokken stadig maar seker. ons is leefjags as dit kom by wyn en sekspraatjies.

04-09-2018

die geel prosa

deur: paula_stxphxnie_kruger
Laat middag, daardie dag het God met lion safety matches gespeel in die hemel, die lug was aan die brand. ñ Smeulende gloed van pyplyn bloedlemoen en tangerien wolke versper die tonnelvisie van die dorp se mense. Kort daarna was die gesegde "speel met vuur en pis in jou bed" tot die aangesig in my gedagtes gebring en presies so gebeur het-met die matchies en God- dit het begin reën. Koue, blou, kleurlose druppels het op my neus geval. Melancholies neurie saam speel "Beautiful in Beaufort-wes" se deuntjie op die ritme van ñ trek-en-teug sigaret. . gaan lees verder(https://lkpkart.wordpress.com/2018/11/14/n-geel-prosa/)

06-04-2019

ñ week van inbly.

deur: paula_stxphxnie_kruger
jy was iets waaroor koos kombuis sou sing en skryf toe hy nog andre le toit was.

18-06-2019

wat de fok?

deur: paula_stxphxnie_kruger
yellow bra and tits showing, bloodstains and nicotine craves, a fucking hole in my heart and a movie to keep me company instead of your brain, but if it's me reading the fucking signs, I'm way out of your league. bottels of wine, blooded teeth and tobacco stains. you pulled my cigarette. is it just me or did we fucked it up?

29-05-2019

die moordenaar van miere

deur: paula_stxphxnie_kruger
die plaagdoder is groter as wat ons al ooit van tevore gedink het dit is. ons het opgefok in die gedruis van klomp worsmasjien mense wat stagneer by die ideale kulture van menswees en die obskure observasie van die self in die self. moenie lief wees vir my nie, maar wees daar vir my. moenie aan my dink nie, maar net soms as jy alleen reis dink daaroor. in die koninkryk van die miere het die miere een vir een begin wegloop, in die oorloggedrewe wêreld in, hardloop hul dit in met hul broeke op hul kneë, maar ñ paar het oorleef en dit was goed. teen die vlees van liggaam op geklim en begin intrek in die vlees se hart. soms dink ek jy is ñ moordenaar van miere

01-05-2019