Joune

Middernag Lirieke

deur: sundrieddesign
Mag jy nog vele middernag aande, deur jou tuin van lirieke stap. Mag die woorde wat jy daar pluk, blom op die papier waar jy dit neerplant.

12-09-2018