Joune

La Luna

deur: terblanche_jordaan
I heard your chant dear moonlight My sweet goddess bright and bare Who tears apart my astral plain To heal my heart with prayer I am blessed by your potential Use your words to clean my soul Since you help me see the broken When I know what makes me whole

03-08-2018

Jou Gedig

deur: terblanche_jordaan
In die middel van nêrens Omring ek myself met jou Tussen gedigte van ons verlede Want die toekoms kom te gou Soveel woorde bly oor in ink Op papier wat bestaan uit vlees Soveel boeke om te dra Maar jy is al wat ek wil lees Want in die middel van nêrens Omring ek myself met jou En al dink ek nie teveel nie Klop my hart darem net vir nou

03-08-2018