Joune

Seer

deur: the.stroy
liefde, vandag, vir my. verniet verniel huiwerige geraamtes. verniet vernietig Virfokkengeenrede. 00:20 | 24th of September 2018, Monday morning.

03-10-2018

Vir Mel

deur: the.stroy
Hiers na die aande wat ons in die nag gery het Snaakse rap geluister het, n sigaret gedeel het Hiers na die aande wat ons te veel wyn weer eens by tannie judy se huis gedrink het, oor rooi ligte ry en Skelm saam heidi rook, en net weer kind kon wees.

02-08-2018